Eredienste

Gereformeerde eredienste in Afrikaans vind plaas elke Sondag om 10:00 te

Theydon Bois Village Hall in Theydon Bois, Essex. Gebruik gerus die Padkaart

funksie hierbo vir verdere aanwysings.

 

Bybelstudie

Daar is tans twee bybelstudie groepe wat Woensdae gehou word om 19:45 by

veskillende huise soos gereeld op die webtuiste aangedui sal word.

Ons is baie opgewonde daaroor dat ons eersdaag gaan begin om kursusse van

die Ligonier Connect diens deur te werk. Meer inligting hieroor en wat die formaat

hiervan sal beslaan kan gevind word deur op die prentjie hieronder te kliek.

Comments

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Cheap Flights to London

save on cheap flights with Qatar Airways

Cheap Flights and Hotels in London

Cheapest Rental Cars in London Guaranteed. Book Now!

Getting to London is Easy with RailEasy

Cheap Flights with SKY.co.za

How to Invest in Real Estate

Organic Turmeric with Black pepper and Ginger